Opsoek na rooi blare in die wingerd. (Rolblaar virus)Eie arbeid word verskaf om die blare te pluk.Vergoeding per Kg wat gepluk word.Kontak my asb indien daar belangstelling is.