Parshulpe 2025 - Le Grand Chasseur Estate

Thursday, 24 October, 2024
Carel Botha     0609881977
Robertson  

Le Grand Chasseur Estate in Robertson is op soek na gemotiveerde individue om die komende parstyd die wynmaakspan in die kelder te assisteer.

  • Tydperk: Middel Januarie – einde April, afhangend van die seisoen.
  • Kandidate moet energiek, hardwerkend en bereidwillig wees om oortyd te werk.
  • ‘n Markverwante vergoeding sal aangebied word.
  • Behuising is beskikbaar indien verlang.

Belangstellendes kan hul CV's en aansoekbriewe stuur na cellar@lgc.co.za of kontak 060 9881977 vir verdere navrae.