2025 Parshulpe - Darling Cellars

Wednesday, 13 November, 2024
ANDRÉ     +27828529742
Darling  

Darling Cellars is opsoek na twee parshulpe vir die 2025 seisoen.

Kandidate moet beskikbaar wees vanaf middel Januarie 2025 tot einde Maart 2025.

Vereistes:

  1. Moet SA ID besit.
  2. Moet eie vervoer hê.
  3. Moet onder druk kan werk.
  4. Moet lang ure kan werk en beskikbaar wees vir naweke en vakansie dae, indien nodig.
  5. Goeie kommunikasie vaardighede, gemotiveerd en hardwerkend.
  6. Vorige pars ondervinding sal in die kandidaat se guns tel, maar is nie 'n vereiste nie.

Verblyf op die perseel kan gereël word vir die duur van die kontrak.

Aansoeke kan asseblief gestuur word na headwine@darlingcellars.co.za.