Opsoek na Parshulpe vir 2025 seisoen. Eie vervoer is noodsaaklik, stiptelikheid en bereidwilligheid om skofte te werk. Nodige opleiding sal verskaf word.Sluitingsdatum: Donderdag, 16 Januarie 2025Stuur CV na: eddie@jarcon.co.bw.