Ek het my eie vervoer.
Ek het 19 jaar ondervinding in hierdie velde:
Aankope, voorraad ontvangste, kwaliteit beheer. Voorraad, stoor en stelsel bestuur. Verpakking, versending asook alle administrasie op finansiele stelsels vanaf ontvangste van rou materiale tot versending van finale produk.
My furkhyster bestuur vaardighede is uitstekend. “Moving, racking, packing en stacking van voorraad. Die laai en aflaai van klein tot groot link trokke asook houers vir verskeping.
My CV en alle verwysings asook briewe is dadelik beskikbaar met U versoek.