Ek is n 42 jarige dame van Klapmuts ek is opsoek na werk in bottling of dispatch ek het 20 jaar ondervinding in wynbedryf van lee bottle tot in box dink vinnig kan ook goed met n span werk.