Rekenmeester - Gemengde Boerdery - Bethlehem

Saturday, 16 August, 2025
Lee-Zanne Flaatten    
Free State  

Gemengde Boerdery: Saaiery, Beeste, Wild

Bethlehem Oos Vrystaat

Hierdie vakature bied 'n uitdagende rol aan 'n dinamiese individu wat gemotiveer word deur 'n hoëprestasie-omgewing.

Graad en artikels en rekenkundige ervaring in die Landbou bedryf voordelig.

PLIGTE

  • MAANDELIKSE BESTUURS VERSLAE AAN DIREKTEURE
  • OPSTEL VAN KONTANTVLOEISTATE EN BEGROTINGS
  • MONITOR UITGAWES PER DEPARTEMENT ITV BEGROTING
  • BESTUUR DIE BANK DEBITEURE EN KREDITEURE STATE
  • VERSEKER AKKURATE VERSLAE AAN BETSUUR
  • EFFEKTIEWE BESTUUR VAN DIE FINANSIEëLE STELSEL
  • BANKREKONSILIASIES
  • AKKURATE VERWERKING VAN BATES AANGEKOOP EN VERKOOP
  • BYHOU VAN BATE REGISTERS
  • VOORRRAAD BESTUUR EN PERIODIEKE VOORRAAD TELLINGS
  • SALARIS BESTUUR
  • VERWERKING VAN INSKRYWINGS TOT OP PROEFBALANS
  • STATUTERE OPGAWES: VAT 201 EMP201 EN IRP501
  • VERWERKING VAN LENINGSREKENINGE TUSSEN MPYE
  • DIESEL REKONS RABATTE EN OUDITS
  • KENNIS VAN SAGE EN AFRIKLOK DIESEL VOORDELIG
  • SPANWERK
  • PROBLEEMOPLOSSING
  • ANALITIES
  • GOEIE REKENAAR VAARDIGHEDE
  • GOEIE KOMMUNIKASIE EN INTERAKSIE MET ALL MENSE OP ALL VLAKKE IN DIE ORGANISASIE
  • VERMOE OM SPERTYE TE HAAL

Epos CV in WORD formaat: cvs@agricruitment.co.za