Kitchen Position

Monday, 18 August, 2025
anonymous    
Swartland  

Kelder in Paardeberg, Malmesbury is opsoek na ‘n ervare persoon wat lief is vir kosmaak om by ons dinamiese span aan te sluit.

Proeftydperk van 3 maande wat oorskakel tot Voltydse pos

Werksure: Maandag tot Vrydag vanaf 8:00 – 17:00.

 Pligte sluit in:

  • Voorbereiding van etes daagliks vir personeel.
  • Help met bestuur van voorraad en aankope.
  • Skoonhou van kombuis en toerusting.
  • Skottelgoed was.
  • Volg van higiëne- en voedselveiligheidsriglyne
  • Opstel van weeklikse spyskaarte
  • Daaglikse maaltye moet betyds voorberei word.

 Vereistes: 

  • 'n Liefde vir kosmaak
  • Moet verskeie maaltye kan kook, resepte kan volg, kreatief wees met etes en nuwe spyskaarte probeer
  • Vorige onderving in kombuis met verwysings
  • Betroubaar, netjies en ‘n positiewe gesindheid
  • 35 jaar en ouer
  • Bestuurslisensie

Stuur jou CV na: kitchentsfw@gmail.com GEEN telefoniese navrae. Sluitingsdatum: 31 Augustus 2025. Indien jy geen terugvoering na twee weke vanaf sluitingsdatum ontvang het, was jou aansoek onsuksesvol.