Loon- en Admin pos op plaas net buite die Paarl

Thursday, 11 September, 2025
anonymous    
Paarl  

Die geskikte vroulike kandidaat moet oor die volgende beskik:

 

Graad 12 met tersiêre opleiding.

3 Jaar werksondervinding met gevorderde rekenaarvaardigheid.

Kennis van Lone (SAGE VIP PREMIER en TMS ondervinding sal voorkeur geniet)

Sober gewoontes

Goeie mense verhoudinge

Moet in span kan saamwerk en op eie kan funksioneer

Moet onder druk kan werk

Sterk administrasie vaardighede

Kan vereis word om soms oortyd te werk

Eie vervoer noodsaaklik

 

Stuur asb u CV na:  bernie@loewenstein.co.za