Friday, 26 September, 2025
Tanja Beutler
0218543471
Helderberg
As dit by wyn kom, is die regte bergingstoestande nie onderhandelbaar nie.
By Cape Town Wine Hub bied ons klimaat-beheerde berging aan, met ‘n konstante temperatuur tussen 17–18°C. Danksy ons sonkragstelsel werk ons lugversorgers steeds tydens beurtkrag, sodat jou wyn altyd teen die optimale temperatuur gehou word.
Maar ons stoor nie net wyn nie - ons versorg, versprei, verwerk, en voer dit uit.
Van bottelering en etikettering, tot gebonde berging, plaaslike verspreiding, vervoer, herverwerking, wynadministrasie, en uitvoerlogistiek - ons doen dit alles.
Cape Town Wine Hub is perfek toegerus om jou hoogste gehalte wyne te hanteer.
Kan jy regtig bekostig om van ons dienste gebruik te maak nie?
Alles wyn - om jou tyd te spaar!