Thursday, 1 January, 2026
Douw Willemse
0218741021
Franschhoek
Maatskappy in Groot Drakenstein is opsoek na ’n Trekker Drywer met ondervinding in spuitwerk in vrugteboorde en wingerde.
VEREISTE:
Vorige ondervinding
Kennis van spuit van vrugtebome en enige ander take wat van ’n trekker drywer verwag kan word. (Padskraap, Bossiekap, Grassny ens.)
Eerlike & betroubare persone met geldige verwysings.