Thursday, 8 January, 2026
anonymous
Paarl
Ons is op soek na ’n jong, dinamiese en spontane persoon (verkieslik dame) om as Persoonlike Assistent by ons wynkelder aan te sluit.
Vereistes:
Matriek Sertifikaat
Spontaan, vriendelik en mensevaardig
Goeie kennis van sosiale media en basiese rekenaar tegnologie
Geldige bestuurderslisensie
Betroubaar, goed georganiseerd en professioneel
Verkieslik woonagtig in Paarl of Wellington
Geen wyn-ervaring nodig nie
Pligte sluit in:
Administratiewe ondersteuning
Hulp met sosiale media en basiese tegniese take
Algemene persoonlike assistent-take
Ondersteuning met daaglikse bedrywighede
Ligging: Paarl/Welington
Begindatum: So gou moontlik
Stuur CV of navrae na:
whatsapp - 081 842 5554