Cellar Assistant

Tuesday, 6 October, 2026
anonymous    
Wellington  

Ek is op soek na Cellar Assistant job ht 10jaar ondervinding van Cellar werk ek is baie betroubaar.

Die afgelope paar seisoene het ek afgemaal van die druiwe en het suiker en temperature gevat kan enige werk in Cellar doen. As ek moet verhuis weens werk sal ek dit met graagte doen.

Ek het a goeie verwysing. Ek is baie behulpsaam met enige Cellar werk van aftrek van wyn tot op bottelleer van die wyne hier is my kontak nommer 060 620 6561