Friday, 27 November, 2026
anonymous
Robertson
'n Gevestigde vrugte-en wyndruiwe boerdery in Robertson-Bonnievale streek is op soek na 'n dinamiese, selfgedrewe en ervare plaasbestuurder.
Voorkeur aan kandidate met belangstelling en ervaring in regeneratiewe en voedingsgerigte landbou.
Stuur CV na admin@breedevallei.co.za
Navrae kontak Fanie Breytenbach Tel: 082 374 9075