Gehoute Pinotage 2017 beskikbaar

Wednesday, 3 April, 2019
anonymous    
Wellington  

Ons het 8500L gehoute Pinotage 2017 beskikbaar. Skoon, rooi- en swartvrug gedrewe neus sonder oordonderende houtkarakter. Volronde mondgevoel met sterk midpallet.
Kontak my gerus vir monsters en addisionele inligting.