Windmeul Wynkelder opsoek na Parshulpe vir 2020

Wednesday, 14 August, 2019
anonymous    
Paarl  

Windmeul Kelder is tans opsoek na hardwerkende parshulpe vir die 2020 seisoen (Middel Januarie tot einde Maart).  Die geskikte kandidate sal die geleentheid kry om grondige kennis van alle aspekte van die wynmaak te verwerf en sal nou saam met die wynmaakspan werk. ‘n Mededingende pakket asook verblyf word aangebied.

 CV’S kan gerig word aan abraham@windmeul.com