Plaas-en instandhoudingsbestuurder

Thursday, 19 September, 2019
anonymous    
Robertson  

Die geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende:

         

  • produksie bestuur van wyndruiwe en ander gewasse
  • instandhouding en onderhoud van alle voertuie, masjienerie, toerusting, implimente en geboue

 

Die susksesvolle kandidaat moet oor die volgende ondervinding en vaardighede beskik:

 

  • ‘n landbou en/of tegniese kwalifikasie sal in u guns tel
  • geldige Kode 10 (EC) rybewys - PdP sal in u guns tel
  • bereid wees om tydens oestyd langer ure te werk

 

Salaris is onderhandelbaar. Behuising word nie ingesluit nie.

 

Rig asb u aansoeke en afskrif van ID aan christine@rietvallei.co.za teen 11 Oktober 2019.  Vir enige navrae kontak gerus Christine Bruwer by 0236263596.

 

Kandidate wat nie binne 2 weke na sluitingsdatum gekontak is nie, moet asseblief aanvaar dat aansoek onsuksesvol was.