Parshulpe Benodig Vir 2020 Pars

Friday, 8 November, 2019
Johan Morkel     023 347 2301
Worcester  

Aan De Doorns Wynkelder benodig parshulpe vir die 2020 parsseisoen. ‘n Geldige rybewys, vorige kelderondervinding en ‘n matrieksertifikaat sal in u guns tel. 

Rig CV’s en aansoeke aan:

Die Bestuurder:  Johan Morkel

info@aandedoorns.co.za 

Tel:     023 347 2301

Sluitingsdatum:  29 November 2019