Assistent Wingerdkundige

Saturday, 17 October, 2020
anonymous    
Western Cape  

Ek is opsoek na 'n jong dinamiese persoon om aan te sluit by ons span vir Pars 2021. 
Die persoon sal alle pars reelings hanteer. 
Verblyf beskikbaar. 
Plaas is in Elgin.

Stuur asb CV na karlin.nel@vnl.co.za.