Drywer en parshulpe

Thursday, 25 November, 2021
Myra Burger     021-8731877
Wellington  

Ons wynlandgoed is opsoek na eerlike hardwerkende drywer om te help met aflewering asook algemene werk in die kelder.  Ondervinding sal van groot waarde wees.  Hy moet ook "forklift"  kan bestuur.  Die persoon moet in besit wees van kode 8 asook swaarvoertuig.   

Hier is ook geleentheid van parshulpe in ons kelder om werksaam te wees in die oestyd vir 3 maande. 

Stuur asb cv na myra@welbedacht.co.za