Windmeul Kelder benodig Parshulpe vir 2022

Thursday, 25 November, 2021
Abraham van Heerden     218698100
Paarl  

Windmeul Kelder is op soek na parshulpe vir die 2022 seisoen (Januarie tot Maart).  Die geskikte kandidate sal die geleentheid kry om alle aspekte van die wynmaak proses te dek en werk nou saam met die wynmaakspan. ‘n Mededingende pakket, word aangebied.

 CV’s kan gerig word aan abraham@windmeul.com