Soek vervoer vir druiwe

Saturday, 13 October, 2018
anonymous    
Paarl  

Ons is opsoek na 'n maatskappy wat druiwe in parsbakke vir ons kan vervoer vanaf Upington na Paarl.