Parshulp benodig in die wingerde

    +27716708575
Breedekloof  

As 'n uitdagende geleentheid om te leer en te groei as wingerdboukundige bied uniWines Vineyards in die Breedekloof 'n pos vir 'n assistent tot die wingerdboukundige vir die pars van 2019.

Tydperk:
14 Januarie tot 30 April (onderhandelbaar)

Die pos behels:
Daaglikse wingerd inspeksies en terugvoering.
Druif monsterneming.
Koördineer wingerd proewe en kleinskaal wynmaak by USB.
Pars beplanning van 4 kelders.

In ruil hiervoor bied uniWines mededingende vergoeding.

Kontak vir Nicholas Bruyns by njb@uniwines.co.za.