Wynmaker

Saturday, 29 June, 2019
anonymous    
Robertson  

Ons kliënt in bonnievale verlang die dienste van ‘n uitnemende wynmaker

Die regte kandidaat se uitdaging sal wees om die volgende te verseker:

  • Behulpsaam met algemene kelderwerk en wynmaaktake
  • Koördinering wynmaakproses
  • Behulpsaam met die doeltreffende bestuur van personeel
  • Behulpsaam met tegniese en operasionele aktiwiteite in die kelder
  • Verantwoordelik vir kelderadministratiewe verwante take
  • Gerig wees op die maak van kwaliteit wyne

Die volgende is ʼn voorvereiste van die pos:

  • Bsc Agric of BAgric in keldertegnologie.
  • Minimum van 4 jaar ervaring in die wynmaakproses.
  • Rekenaargeletterdheid veral WinesMs
  • Beskik oor kode 8 lisensie.
  • Uitstekende kennis van wyn variëteite.
  • Goeie menseverhoudingsvaardighede
  • Kennis van ISO verwante stelsels

 As jy ‘n uitstaande, energieke en vriendelike persoon met goeie leierskap vermoëns het is hierdie pos vir jou.  

 Stuur asb. u CV aan magda@bvpd.co.za

 Sluitingsdatum vir aansoeke is 12 Junie 2019