Bekende Afrikaanse chef soek nuwe uitdaging in die Wes-Kaap

Tuesday, 16 July, 2019
anonymous    
Western Cape  

Ek is 'n wel-bekende chef met baie jare ondervinding in die hotel- en restaurant-bedryf.
Op soek na 'n nuwe uitdaging in die Wes-Kaap op deeltydse of moontlik voltydse basis.
Met 'n TV-program, kos-boek en nog meer reeds onder die belt, sal ek 'n aanwins wees vir enige restaurant.

Antwoord asb op hierdie epos vir meer inligting.