Kelners gesoek vir spog Stellenbosch Wynlandgoed (Restaurant, Events, Banqueting)

Wednesday, 2 October, 2019
Andre Brink     0219005800
Stellenbosch  

Spog wynlandgoed in die Kuilsrivier omgewing soek ervare restaurant en onthaal kelners.

Kandidate moet beskik oor die volgende:

*Eie vervoer
*Tweetalig (Afrikaans en Engels)
*Kennis van wyn voordelig

Stuur asseblief CV's met kontakbare verwysings na restaurant@zevenwacht.co.za