Plaasbestuuder pos gesoek

Thursday, 9 January, 2020
Jandre Bruwer     0822684759
Western Cape  

My naam is Jandre Bruwer, ek is 35 jaar oud en  is dringend opsoek na 'n pos as plaasbestuuder. Ek het 14 jaar ervaring in verskeie aspekte van boerdery soos wyn/tafeldruiwe, steenvrugte, sitrus, Lusern, kleinvee, skaap en vark boedery.