1,5 miljoen liter stoorspasie onmiddellik beskikbaar - 0

Saturday, 14 March, 2020
Christo Versfeld     0823792383
Overberg  

Villiersdorp Kelder beskik tans oor 1,5 miljoen liter stoorspasie. Weegbrug ook beskikbaar op die perseel.

Kontak ons gerus vir meer inligting.