Werksgeleentheid gesoek

Wednesday, 30 September, 2020
Jaco     0824000300
Western Cape  

Ek was 18jaar in die plaagbeheer bedryf. Soek graag na ñ nuwe geleentheid waar ek kan groei, leer en myself kan bewys. Sal ook graag meer in die landbou kant wil inbeweeg, enige geleentheid waar ek op ñ plaas kan werk en leer, tydelik of permanent of ñ veld tegnikus. Is ook baie handig as dit kom om met toerusting en meganiese gereedskap te werk. Ek kan my cv aanstuur. Jaco van Zyl