Tydelike trok drywer nodig

Tuesday, 12 January, 2021
anonymous    
Stellenbosch  

Ons is opsoek na 'n betroubare persoon om uit te help met die vervoer van druiwe tydens die pars seisoen.
Werk word aangebied slegs wanneer die vervoer van druiwe benodig word en is 'n tydelike werk.
Stuur CV na rfv.cellar@gmail.com met verwysiging, geldige code 10 lisensie is 'n vereiste.
Stuur ook verwagte salaris.