Parshulpe 2022 - Stellenbosch Hills

Thursday, 18 November, 2021
Charl Myburgh     0218813828
Stellenbosch  

Stellenbosch Hills is op soek na parshulpe vir die 2022 seisoen.

Kandidate moet beskikbaar wees van middle Jauarie 2022 tot April 2022.

 

Vereistes:

  1. Moet SA ID besit
  2. Moet eie vervoer hê
  3. Moet eie verblyf hê in Stellenbosch of omgewing
  4. Moet onder druk kan werk
  5. Moet lang ure kan werk en beskikbaar wees vir naweke en vakansie dae
  6. Goeie kommunikasie vaardighede, gemotiveerd en hardwerkend
  7. Vorige pars ondervinding sal in die kandidaat se guns tel

 

Stuur jou aansoek as jy aan die vereistes voldoen aan winemaker@stellenbosch-hills.co.za

Sluitingsdatum is Maandag 13 Desember 2021.