Kode 14 Drywer

Wednesday, 5 January, 2022
anonymous    
Overberg  

Posoorsig:

'n Omliggende plaas is op soek na 'n gekwalifiseerde, betroubare kode 14-bestuurder met 'n uitsonderlike rekord. Geen ongelukke nie. Moet binne Grabouw area woon.

Verantwoordelikhede en Pligte:

  • Tydige aflewering van voorraad binne die Wes-Kaap
  • Moet help met die op- en aflaai van die trokke

Kwalifikasies:

  • SA geldige Kode 14 lisensie
  • PDP en/of vurkhyserlisensie sal 'n voordeel wees
  • Minimum 3-5 jaar se verwante ondervinding
  • Stiptelik en betroubaar
  • Geen kriminele rekord

Dienskontrak:

  • Seisoen gebaseer

 
Stuur asb 'n e-pos met jou CV, en 'n kontakbare verwysing na roxanne@cluver.com of na die kantoor. As jy nie binne 14 dae na die aansoek geskakel word nie, oorweeg asseblief jou aansoek as onsuksesvol.